,

Visuele Perseptuele Vaardighede & Leesontwikkeling – Video Gids

R150,00

’n Praktiese video gids om ouers te help om visuele perseptuele vaardighede te verstaan en hoe dit lees en leer beïnvloed.

Hierdie video gids help ouers om visuele perseptuele vaardighede te verstaan en hoe dit lees, skryf en leerontwikkeling beïnvloed.

Wat jy sal leer:
• Wat visuele perseptuele vaardighede is
• Hoe hierdie vaardighede lees en leer beïnvloed
• Tekens dat jou kind moontlik sukkel
• Hoe om ontwikkeling tuis te ondersteun
• Praktiese aktiwiteite om hierdie vaardighede te verbeter

Ingesluit:
• Volledige video toegang
• Praktiese leiding deur ’n arbeidsterapeut

Toegang:
• Onmiddellike toegang na aankoop
• Veilige video stroom (geen aflaai)

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Visuele Perseptuele Vaardighede & Leesontwikkeling – Video Gids”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

🛒 Proceed to Checkout
Scroll to Top