Hierdie video gids help ouers om die impak van skermtyd op hul kind se ontwikkeling te verstaan en gesonde, gebalanseerde roetines te skep.
Wat jy sal leer:
• Hoe skermtyd ontwikkeling beïnvloed
• Die impak op aandag, gedrag en slaap
• Hoe om gesonde skermtyd perke te stelAdd new product
• Hoe om afhanklikheid van skerms te verminder
• Hoe om gebalanseerde daaglikse roetines te skep
Ingesluit:
• Volledige video toegang
• Praktiese leiding deur ’n arbeidsterapeut
Toegang:
• Onmiddellike toegang na aankoop
• Veilige video stroom (geen aflaai)





Reviews
There are no reviews yet.