Hierdie video gids help ouers om ADHD beter te verstaan en die verskil te sien tussen normale gedrag en tekens wat verdere ondersteuning benodig.
Wat jy sal leer:
• Algemene tekens en simptome van ADHD
• Die verskil tussen aktiewe gedrag en ADHD
• Wanneer om professionele hulp te soek
• Praktiese maniere om jou kind tuis te ondersteun
Ingesluit:
• Volledige video toegang
• Duidelike leiding deur ’n arbeidsterapeut
Toegang:
• Onmiddellike toegang na aankoop
• Veilige video stroom (geen aflaai)





Reviews
There are no reviews yet.