,

Sensoriese Integrasie – Video Gids

R150,00

’n Praktiese video gids om ouers te help om sensoriese integrasie te verstaan en hoe dit hul kind se gedrag en ontwikkeling beïnvloed.

Hierdie video gids help ouers om sensoriese integrasie te verstaan en hoe dit hul kind se gedrag, aandag en algehele ontwikkeling beïnvloed.

Wat jy sal leer:
• Wat sensoriese integrasie is
• Hoe sensoriese verwerking gedrag beïnvloed
• Tekens van sensoriese uitdagings
• Hoe om jou kind tuis te ondersteun
• Praktiese strategieë om regulasie te verbeter

Ingesluit:
• Volledige video toegang
• Praktiese leiding deur ’n arbeidsterapeut

Toegang:
• Onmiddellike toegang na aankoop
• Veilige video stroom (geen aflaai)

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Sensoriese Integrasie – Video Gids”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

🛒 Proceed to Checkout
Scroll to Top