Hierdie video gids help ouers om sensoriese integrasie te verstaan en hoe dit hul kind se gedrag, aandag en algehele ontwikkeling beïnvloed.
Wat jy sal leer:
• Wat sensoriese integrasie is
• Hoe sensoriese verwerking gedrag beïnvloed
• Tekens van sensoriese uitdagings
• Hoe om jou kind tuis te ondersteun
• Praktiese strategieë om regulasie te verbeter
Ingesluit:
• Volledige video toegang
• Praktiese leiding deur ’n arbeidsterapeut
Toegang:
• Onmiddellike toegang na aankoop
• Veilige video stroom (geen aflaai)





Reviews
There are no reviews yet.