Hierdie video gids help ouers om te verstaan waarom dit belangrik is om hul kind se ontwikkeling te monitor en vroeë tekens van moontlike uitdagings raak te sien.
Wat jy sal leer:
• Waarom ontwikkelingsmonitering belangrik is
• Sleutel ontwikkelingsmylpale om na te kyk
• Vroeë waarskuwingstekens van moontlike agterstande
• Wanneer om professionele hulp te soek
• Hoe om jou kind se ontwikkeling tuis te ondersteun
Ingesluit:
• Volledige video toegang
• Praktiese leiding deur ’n arbeidsterapeut
Toegang:
• Onmiddellike toegang na aankoop
• Veilige video stroom (geen aflaai)





Reviews
There are no reviews yet.