,

Is my kind gereed vir Graad 1 – Video Gids

R150,00

‘n Praktiese video gids om ouers te help bepaal of hul kind gereed is vir Graad 1 en watter areas belangrik is vir skoolgereedheid.

Hierdie video gids help jou om te verstaan of jou kind gereed is vir Graad 1 deur te fokus op belangrike ontwikkelingsareas.

Wat jy sal leer:
• Skoolgereedheid aanwysers
• Aandag en konsentrasie vaardighede
• Emosionele en sosiale gereedheid
• Praktiese wenke om jou kind te ondersteun

Ingesluit:
• Volledige video toegang
• Praktiese leiding deur ‘n arbeidsterapeut

Toegang:
• Onmiddellike toegang na aankoop
• Veilige video stroom (geen aflaai)

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Is my kind gereed vir Graad 1 – Video Gids”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

🛒 Proceed to Checkout
Scroll to Top